God het ons in Sy beeld geskape en die vrou so wonderlik kompleks gemaak. Kom gesels saam met ons oor vrou-wees en hoe God se hand elke dag in ons lewens 'n verskil maak.