
Welkom by die Baasraak Potgooi blad saam met Coach Freek en sy spanmaats. Freek se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 18 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, kolleges, universiteite, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Kontak ons by [email protected] of besoek ons webtuiste by www.baasraak.tv