
Suid-Afrikaaner ‘n boerseun of boeremeisie wat dalk oorsee is, en wat in die nuwe tuiste nie n kerk gevind het wat hulle tans genoeg praktiese strategie gee om die lewe met God as hoof fokus punt te sien.Die episodes is gebaseer op ons verlosser die Heilige God, sy Seun Jesus, die Heilige Gees en die Heilige skryf. basiese uitgangspunte: - Jesus Christus as ons enigste Verlosser van mense. - Die Bybel as God se Woord, die vertroude waarheid. - Ons diens aan God en ons lewens getrou volgens sy word te vorm.