
Goosenomics is weeklikse podsending wat aktuele sake uit die invalshoek van 'n vrygebore Suid-Afrikaner benader. Hier praat ons vryheid, economie, politiek, filosofie en vele meer. Kom praat saam. Volg die pret: Webtuiste: http://www.podmedia.org.za/goosenomics Twitter: https://twitter.com/goosenomics Spotify: https://tinyurl.com/y6j4vebg Castbox: https://tinyurl.com/y2lku4g8