
Weeklikse preke van InPas Gemeente vanuit Die Wilgers Hoërskool, Pretoria Oos. Ons begeerte is dat hierdie podcast jou sal inspireer om te groei in jou verhouding met Jesus. Besoek ons by https://inpas.org.za/ . . . Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.